Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans by Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag GardenRadio

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans by Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Listen to Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans podcast by Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag. More than 1 million podcasts online for free on gardenradio.org.

Mar 21, 2023

2183 - Drie verhale vol teenstellings (2 Konings 5:1-27)

2183 - Drie verhale vol teenstellings (2 Konings 5:1-27)

Overview

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Next

Episodes list